Genesis 27:23 Bybel vir Almal (ABA)

Isak het nie geweet dat dit Jakob is nie, want Jakob se arms was vol hare soos sy broer Esau se arms. Isak het toe vir Jakob geseën.

Genesis 27

Genesis 27:19-24