Genesis 27:20 Bybel vir Almal (ABA)

Toe vra Isak vir sy seun: “Hoe het jy so gou ’n bok gekry, my seun?”En Jakob antwoord: “Die Here, Pa se God, het my gehelp om gou ’n bok te kry.”

Genesis 27

Genesis 27:13-22