Genesis 27:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe neem Rebekka haar oudste seun Esau se klere wat by haar in die tent was, en sy trek dit vir haar jongste seun aan.

Genesis 27

Genesis 27:9-24