Genesis 26:34 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Esau 40 jaar oud was, het hy getrou met twee vroue. Die een vrou was Jehudit, die dogter van Beëri, en die ander vrou was Basemat, die dogter van Elon. Altwee vroue was Hetiete.

Genesis 26

Genesis 26:29-35