Genesis 26:22 Bybel vir Almal (ABA)

Isak het verder getrek en hy het nog ’n put gegrawe. Die skaapwagters het nie gestry oor hierdie put nie. Hy noem die put toe “Oop Plek,” en hy sê: “Nou het die Here vir ons genoeg plek gegee. Dit sal nou met ons goed gaan in hierdie land.”

Genesis 26

Genesis 26:15-28