Genesis 26:18 Bybel vir Almal (ABA)

Isak het al die putte oopgemaak wat Abraham gegrawe het en wat die Filistyne toegegooi het. Abraham het name gegee vir die putte, en Isak het weer dieselfde name vir die putte gegee. Abraham was toe al dood.

Genesis 26

Genesis 26:9-27