Genesis 26:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het baie skape en bokke gehad, ook baie beeste en baie slawe. Hy het baie goed gehad, en die Filistyne het jaloers geword.

Genesis 26

Genesis 26:6-20