Genesis 25:34 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het vir Esau brood en die lensiesop gegee. Esau het dit geëet en hy het opgestaan en geloop. So het Esau sy regte weggegee. Dit was nie vir hom belangrik nie.

Genesis 25

Genesis 25:25-34