Genesis 25:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die seuns het grootgeword, en Esau kon goed jag. Hy het gehou van die veld. Jakob was ’n rustige man en hy het geboer met skape en bokke.

Genesis 25

Genesis 25:23-34