Genesis 25:21 Bybel vir Almal (ABA)

Isak het tot die Here gebid oor sy vrou, want sy kon nie kinders kry nie. Die Here het geluister na sy gebed, en sy vrou Rebekka het swanger geword.

Genesis 25

Genesis 25:17-30