Genesis 24:8 Bybel vir Almal (ABA)

As die vrou nie saam met jou wil kom nie, dan kan jy nie doen wat jy belowe het nie. Maar jy moet nooit my seun daarnatoe laat teruggaan nie.”

Genesis 24

Genesis 24:7-15