Genesis 24:60 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het Rebekka gegroet en vir haar gesê:“Ons suster, ons bid dat die Herejou sal seën,sodat jou nageslagbaie duisende sal wees,sodat hulle ook al hulle vyandese stede sal oorwin.”

Genesis 24

Genesis 24:52-61