Genesis 24:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die slaaf vir Abraham: “Maar miskien sal die vrou nie saam met my na hierdie land wil kom nie. Moet ek dan jou seun laat teruggaan na Mesopotamië, die land van waar jy kom?”

Genesis 24

Genesis 24:1-6