Genesis 24:49 Bybel vir Almal (ABA)

En nou, as julle goed wil wees vir my eienaar, sê dit vir my. Of as julle nie wil nie, sê dit ook vir my, sodat ek kan weet wat ek moet doen.”

Genesis 24

Genesis 24:39-59