Genesis 24:45 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het nog nie klaar gebid nie, toe kom Rebekka daar. Sy het haar waterkruik op haar skouer gedra en sy het afgegaan na die fontein en water geskep. Ek sê toe vir haar: ‘Laat my asseblief water drink.’

Genesis 24

Genesis 24:35-48