Genesis 24:40 Bybel vir Almal (ABA)

En hy het toe vir my gesê: ‘Ek dien die Here. Hy sal sy engel saam met jou stuur en Hy sal jou help om by my eie mense vir my seun ’n vrou te kry, by my pa se familie.

Genesis 24

Genesis 24:36-47