Genesis 24:32 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die man huis toe gebring, die kamele losgemaak en vir hulle strooi en kos gegee. Hy het vir die man water gegee om sy voete te was en ook vir die ander mans wat by hom was.

Genesis 24

Genesis 24:31-40