Genesis 24:3 Bybel vir Almal (ABA)

en belowe voor die Here, die God van die hemel en die aarde. Belowe dat jy nie my seun sal laat trou met ’n dogter van die Kanaäniete tussen wie ek woon nie.

Genesis 24

Genesis 24:2-8