Genesis 23:9 Bybel vir Almal (ABA)

Vra vir hom of hy die Makpela-grot aan my sal verkoop. Die grot behoort aan hom, dit is op sy grond naby die kant. Ek sal vir hom betaal wat hy wil hê, sodat die graf aan my kan behoort. Julle moet almal daar wees wanneer hy dit aan my verkoop.”

Genesis 23

Genesis 23:1-11