Genesis 23:4 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek is ’n vreemdeling, ek woon nie altyd hier by julle nie. Ek wil asseblief by julle ’n stuk grond hê wat my eie kan wees, sodat ek my vrou daar kan begrawe.”

Genesis 23

Genesis 23:1-6