Genesis 23:20 Bybel vir Almal (ABA)

So het die grond en die grot wat voorheen aan die Hetiete behoort het, Abraham se grond geword. Abraham het dit gebruik om sy mense daar te begrawe.

Genesis 23

Genesis 23:12-20