Genesis 22:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Abraham vir sy slawe: “Bly hier by die donkie. Ek en my seun gaan daarnatoe. As ons klaar die Here aanbid het, dan sal ons terugkom na julle toe.”

Genesis 22

Genesis 22:1-10