Genesis 22:22-24 Bybel vir Almal (ABA)

22. Sy ander broers was Kesed, Gaso, Pildas, Jidlaf en Betuel.

23. Betuel was die pa van Rebekka. Milka het hierdie ag seuns gekry vir Nahor, Abraham se broer.

24. Nahor het ook ’n byvrou gehad. Haar naam was Reüma en sy het ook vir hom seuns gekry. Hulle name was Tebag, Gagam, Tagas en Maäka.

Genesis 22