Genesis 22:12 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê God: “Moenie aan jou seun raak of iets aan hom doen nie, want nou weet Ek dat jy My wil dien. Jy het nie geweier om jou enigste seun vir My te offer nie.”

Genesis 22

Genesis 22:5-17