Genesis 21:17 Bybel vir Almal (ABA)

God het gehoor dat die seun huil. Die Engel van God het uit die hemel met Hagar gepraat en Hy het vir haar gevra: “Wat is fout, Hagar? Moenie bang wees nie, want God het gehoor dat die seun huil daar waar hy lê.

Genesis 21

Genesis 21:10-23