Genesis 20:8 Bybel vir Almal (ABA)

Vroeg die volgende oggend het Abimelek al sy manne geroep en hy het vir hulle alles vertel wat God vir hom gesê het. Die manne het baie bang geword.

Genesis 20

Genesis 20:4-16