Vóór daardie tyd kon die vroue in Abimelek se huis nie kinders kry nie, want die Here het hulle gestraf omdat Abimelek Abraham se vrou Sara vir homself gevat het.