Genesis 20:16 Bybel vir Almal (ABA)

En vir Sara het hy gesê: “Ek gee vir jou broer 1 000 stukke silwer, sodat almal wat by jou is, sal stilbly en sodat hulle sal weet alles is reg.”

Genesis 20

Genesis 20:8-18