Genesis 20:14 Bybel vir Almal (ABA)

Abimelek neem toe skape, bokke, beeste, slawe en slavinne en hy gee alles vir Abraham. Hy het ook vir Abraham sy vrou Sara teruggegee.

Genesis 20

Genesis 20:8-18