Genesis 19:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die twee engele het in die aand in die stad Sodom gekom. Lot het by Sodom se poort gesit, en hy het hulle gesien. Hy het opgestaan om hulle te ontmoet en hy het met sy gesig teen die grond gaan lê.

Genesis 19

Genesis 19:1-9