Genesis 18:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die kalf gaar is, neem Abraham ook botter en melk en hy gee dit vir die mans. Hy het hulle onder die boom bedien, en hulle het geëet.

Genesis 18

Genesis 18:5-9