Genesis 18:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die mans het opgestaan om te gaan, en Abraham het ’n entjie saam met hulle gestap. Hulle het na die stad Sodom gekyk.

Genesis 18

Genesis 18:7-26