Genesis 18:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die Here: “Ek sal volgende jaar dieselfde tyd terugkom na jou toe. Dan sal jou vrou Sara ’n seun hê. Dit is seker.”Sara was agter Abraham by die tent se deur en sy het dit gehoor.

Genesis 18

Genesis 18:2-13