Genesis 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek maak ’n verbond tussen My en jou en jou nageslag en hulle nageslagte. Dit is ’n verbond wat altyd sal aanhou. Ek sal jou God wees en ook jou nageslag se God.

Genesis 17

Genesis 17:4-8