Toe sê Abram vir Sarai: “Dit is jou slavin. Jy mag met haar doen wat jy dink is goed.”Sarai het toe slegte dinge gedoen aan haar slavin, so sleg dat die slavin weggeloop het.