Abram se vrou Sarai het nog nie vir hom ’n kind gekry nie. Sarai het ’n slavin uit Egipte gehad. Haar naam was Hagar.