Genesis 15:10 Bybel vir Almal (ABA)

Abram het dit alles vir die Here gebring. Hy het die diere middeldeur gesny, en hy het die een helfte van elke dier oorkant die ander helfte neergesit. Maar die voëls het hy nie middeldeur gesny nie.

Genesis 15

Genesis 15:1-18