Genesis 14:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie vyf konings het mekaar gehelp en hulle het ’n ooreenkoms met mekaar gemaak. Hulle het bymekaargekom in die Siddim-vallei. Die Siddim-vallei se ander naam was die Sout-see.

Genesis 14

Genesis 14:1-13