Genesis 14:18 Bybel vir Almal (ABA)

Melgisedek, die koning van Salem, was ’n priester van die Hoogste God. Hy het vir Abram brood en wyn gebring.

Genesis 14

Genesis 14:16-24