Genesis 13:12 Bybel vir Almal (ABA)

Abram het in Kanaän gewoon en Lot het by die stede in die suide van die Jordaan-vallei gaan woon. Hy het tot by die stad Sodom getrek en sy tente daar opgeslaan.

Genesis 13

Genesis 13:10-18