Genesis 12:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao was goed vir Abram omdat hy gedink het Sarai is sy suster. Hy het vir Abram skape, bokke, beeste, donkies, slawe, slavinne, donkie-merries en kamele gegee.

Genesis 12

Genesis 12:15-20