Genesis 11:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir mekaar gesê: “Kom ons maak bakstene.”Hulle het toe die stene gebruik om huise te bou. Hulle het stene gebruik, nie klippe nie, en hulle het teer gebruik, nie klei nie.

Genesis 11

Genesis 11:2-13