Genesis 11:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die lys van Sem se nageslag. Sem was 100 jaar oud toe hy pa geword het van Arpaksad. Dit was twee jaar ná die watervloed.

Genesis 11

Genesis 11:3-12