Genesis 10:7 Bybel vir Almal (ABA)

Kus se nageslag was die mense van die lande Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Rama se nageslag was die mense van die lande Skeba en Dedan.

Genesis 10

Genesis 10:3-17