Genesis 10:5 Bybel vir Almal (ABA)

Party van hierdie mense het oral in ander lande en naby die see gaan woon. Daar was verskillende families en volke. Elke volk het in sy eie land gewoon en het sy eie taal gepraat.

Genesis 10

Genesis 10:3-7