Genesis 10:25 Bybel vir Almal (ABA)

Heber het twee seuns gehad. Die een seun se naam was Peleg. In die tyd toe Peleg gelewe het, het hulle die land verdeel. Peleg se broer was Joktan.

Genesis 10

Genesis 10:22-31