Genesis 10:21 Bybel vir Almal (ABA)

Sem het ook ’n nageslag gehad. Hy was die voorvader van al die Hebreërs. Sem se oudste broer was Jafet.

Genesis 10

Genesis 10:19-28