Genesis 10:16-18 Bybel vir Almal (ABA)

16. Kanaän was ook die voorvader van die Jebusiete, die Amoriete, die Girgasiete,

17. die Hewiete, die Erekiete, die Siniete,

18. die Arwadters, die Semariërs en die Hamatters. Later het Kanaän se families oral gaan woon.

Genesis 10