Genesis 1:22 Bybel vir Almal (ABA)

God het die diere in die see en die voëls geseën. Hy het vir hulle gesê: “Julle moet meer word, en die see moet vol diere wees. Daar moet ook baie voëls op die aarde wees.”

Genesis 1

Genesis 1:18-29