Genesis 1:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het plante op die aarde gegroei – groen plante wat hulle eie saad dra, en bome wat hulle eie saad in die vrugte dra. God het gesien dit is goed.

Genesis 1

Genesis 1:10-22